MS
Marlien S

1 reviews | Active since Mar 2021

12 Apr 2021, 08:10

Pasop vir Triomf Akedemie

Ek is baie ongelukkig met hulle diens.Vandat ons begin het met die kurrikulum gesukkel om boeke en antwoordstelsels gekry toe ons uiteindelik die antwoordstelsels gekry het, was dit onvolledig die hersiening en formele asseserings take in die handboeke het ook ook geen antwoorde.Waneer mens hulle iets vra vat hulle baie lank voor daar antwoord gegee word as daar antwoord gegee word.Die Handboeke is in swart en wit gedruk en die antwoordstwelsels is met pen ingevul uiters onprofesioneeel.

0
Replies (0)