1 reviews | Active since May 2020
Triogen Life Aquazone Machine
Ek het die aquazone masjien gekoop vir my en my ouers. Uitstekende diens ontvang. Ek kry vreeslike hoofpyne en vandat ek die masjien gebruik is die hoofpyne baie beter. Die osoon masjien help ons baie. My ma sukkel om te slaap in di nag,selfs met slaappil. Nou s***el sy masjien in die aand aan in die kamer vir 20 minute en sy slaap vir eerste keur die nag deur. Vir die skouerpyne en rug le sy met masjien in bad vir 20minute en pyne is soveel beter dat sy haar huislike pligte kan verrig. En algemene gesondheid baie beter, help ook vir haar bloeddruk. Gebruik nou eers vir maand, en is baie opgewonde om die verdere voordele vir haar diabetes ens ook te monitor. Ons voel oor algemeen beter en kan die masjien beslis aanbeveel, dis beslis 'n uitstekende belegging in jou gesondheid.
