CF
Christelle F
1 reviews | Active since Mar 2021
14 Dec 2021, 14:46
Exceptional service from our local pharmacy Trichardt Apteek/Pharmacy
Die vriendelike diens en persoonlike aandag wat ons by Trichardt Apteek kry is van onskatbare waarde. Dankie Kobus en Marietjie vir die puik diens. Dis lekker on 'n apteek te besoek waar jy nie net nog 'n nommer is nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)