ONGESKIKTE EIENAAR EN UITBUITING!!!!

Ons is oppad see toe, oppad ry een van die voertuie deur 'n ****gat.
Ons kom in Kimberley, gelukkig is 'n hoofstad naby, want waar anders in die karoo sou ons kon regkom.
Enigste 2 plekke wat oop is half 8 die oggend is Tyger Wheels and Tyres, hulle kom groet ons buite by ons voertuie en verduidelik baie mooi dat hulle mags wegstuur Bloemfontein toe en hulle ons nie so vinnig sal kan help nie en vewys ons toe na ander verkeie plekke. ����� Vyfsterre vir die eienaar!!

Kom by Dunlop Zone - Trevor's Wheel and Tyres.
Ons verduidelik die probleem, vertel ons is oppad see toe en JA HULLE KAN ONS GOU HELP!
Trek die kar op lift... 1uur later is die band uiteindelik af. Yippeeee!!! Iemand daar weet darem hoe om 'n band se nuts los te draai.
Die man wat ons help bel rond opsoek na 'n tyre, die oproep klink soos dié: moer, *** dankie. (Professioneel sou ek se)

Goed, so verneem ons hulle het ook nie shocks nie, hulle gaan een ook gou op ****r. Ons se toe, soek julle ons gaan net gou ontbyt eet, reeds toe al 10:00 en ons is toe al 2ure 15min daar met 2 babas!
Ons vriend se toe vir hulle, ASB MOENIE DIE SHOCK UITHAAL AS JULLE NIE EEN KRY NIE, BEL MY EERS, EK SAL DAN SO RY EN IN GEORGE GAAN VERVANG.

Kom terug.... Shock uit, mounting kas toe!!! Ons vra, ons was nou uur weg, wanneer sit julle nou nuwe een in... Die eienaar, verneem ek, se neem die shock sal 2uur in Kimberley wees, ons se toe, okay, ons was eintlik haastig.
Hy kyk ons so en die volgende is:
WEL DIT GAAN NOU NIE GEBEUR NIE!!!

Ek, met alle respek wou toe weet, Kimberley is die HOOFSTAD van 'n provinsie... hulle het nie Shocks nie, nie die band nie, stuur die mag weg...... hier ry soveel vakansiegangers deur julle dorp, julle kan mos nie alles van Bloem af laat kom nie!
Hy strip toe sy ... vir my en se dit is Kimberley, dit werk so hier by ons.

So buite, sit ons met 2 geirriteerde moë babas, ek bel toe Hoofkantoor en vertel die hele storie... omrede, hulle ons situasie geweet het, en ons eerder kon wegwys ordentlik omdat hulle nie so vinnig die werk gedoen kon kry nie.

In tussen staan die voertuig, my man loop oor die straat na ander bande plek en begin by hulle die shock en mounting soek. Einde laas kry my man 'n 2de handse mounting by die s****yard.
Dit is toe reeds half12. By Trevor's vra ons hulle, ons het 2de handse mounting en shock gekry, kan jul hom opsit, die ou wat ons help se toe, nee skree toe. Ons moet nou besluit wat ons wil he, want die parte sal 2uur hier wees en dan gaan ons 20% handeling fee betaal as ons dit nie gebruik nie.

Goed, die mans besluit toe, ons vrouens met die babas moet aan ry solank see toe, hulle kom agterna. Dit darem nie meer lank nie...

Half4 toe is daar nog GEEN PARTE insig nie, toe hulle nou begin vies raak toe roep die eienaar hulle in kantoor toe soos 2 stoute skool seuntjies (die swakste persoon om in so bedryf te wees, selfvoldaan en kan GLAD nie met mense werk nie)
Hy trap hulle uit oor ons gekla het, want help ons mos.
4h ry die ou wat ons gehelp het om die parte by die courier te gaan haal.
Kom terug, geen shock net die mounting..

So sit hulle die mounting op met die ou shock, en totale bedrag is R5000.00

Arbeid alleen R1000.00
Mag repair R7500

Goed, so bel ek die handelaar... en vra om met bestuurder te praat en kom by die einste ongeskikste Cobus uit, ek vra ek wil asb hulle fooi per huur weet: R450.00 per uur antwoord hy. 450.00 x 2 = R900.00

Goed, so bel ek Dunlop Zone Bloemfontein.. ek verduidelik wat ek alles gedoen wil he (soos wat gedoen is op die kar in Kimberley)
Jou rekening met nuwe band, shock en mounting sal ongeveer dan R2750.00 wees mev en dan sal die mag repair so R250.00 beloop!!!!!!

Ek het dadelik die quote toe aangevra om op skrif te sit, en het besluit om Trevor's Wheel and Tyres aan te gee.
Ek het gebel, Cobus wou nie met ons praat nie, ek het toe die ou wat ons gehelp het baie mooi verduidelik wat my volgende stappe gaan wees, toe alreeds amper 5h is ons mans uiteindelik weg.... helse rekening en moet in die nag op die pad wees. Ek het toe vir die ou gese dat ek glad nie sal huiwer om 'n siviele saak teen hulle in te stel hetsy my man in enige ongeluk hoegenaamd sou kom nie.

Ons het alles aan hoofkantoor ook gestuur en so alle sosiale medie platforms hoor van die ongeskikte mense wat daar werk en wat mense bedrieg!
Wat se tipe mense is julle!!!!

Julle het die band afgehaal, mag weg gestuur vir regmaak, en 'n nuwe mounting opgesit, dit in 9ure en R5000.00 rand later !!!!!!

Al wat kon gebeur het was: Ons wil julle bitter graag help, maar sal eers teen laat middag kan wees, sal dit 'n probleem wees vir julle om te wag?? Ons besef dit is ongeleë, maar ons gaan alles probeer doen en reël so spoedig moontlik.
NIEMAND VAN ONS SOU EERS 2KEER GEDINK HET OM TE WAG NIE!!!!!!

Maar soos ek gese het, niemand daar kan met mense werk nie, kan nie ordentlik praat nie en staan agter die counter.

UITERS PATETIESE KLIENTE DIENS EN UITBUITING!!!!!!!!!