EG
Elmarie G
1 reviews | Active since Feb 2020
21 Apr 2021, 08:57
GOEIE EN PROFESSIONELE DIENS
Johan Kemp van Klerksdorp Trellidor en sy 2 manne wat reeds by 2 geleenthede diens gelewer het by ons die afgelope tyd. Johan, jy het 'n wenspan met Aaron Moncho en Seun Mkoandi. Die diens is absoluut puik. Vriendelike mense, goed opgevoed en baie professioneel. Die werk en afronding is baie netjies. Hulle is 2 raakvatters. Ek moet ook byvoeg dat hulle die plek skoon verlaat soos hulle dit gekry het, niks lê rond nie en jy hoef ng ie agter hulle skoon te maak nie. Bou so voort, julle hou die maatskappy se naam hoog.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)