AV
Anna V
1 reviews | Active since Feb 2024
27 Feb 2024, 23:21
Bly weg van Trek Netwerk Vervoer Mastsksppy
<div>BLY WEG VAN TREK NETWERK. Hulle was veronderstel om ons trek 08 Feb te doen. Deposito van R5000 betaal. 08 Feb ontvang whatsapp om 05h50 om te se hulle trok het gebreuk in Bloemfontein. Elize se ons kan ander vervoer mastskappy kry en sy sal my deposito terug betaal. 27 Feb en na baie verskonings is geen gelde ontvang nie. Hulle is ****</div>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)