LG
Laura G
1 reviews | Active since Oct 2017
13 Dec 2022, 09:27
Dom soos grond!
Moenie vanaf Tread + Miller bestel nie!!! Hulle diens is so swak. Die mense wat daar werk is clueless. Ek moes 4x my frustrasie verduidelik en steeds het hulle my bestelling opgeneuk! Hulle stock op die website is verkeerd en as jy sê 'n ander kleur is reg, kan hulle nie jou order verander nie so hulle moet jou refund. Dit vat 2 weke. So jammer vir jou... hulle is so onnooslik!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)