RS
Rina S
1 reviews | Active since Mar 2015
23 Mar 2015, 12:38
Pieter de Witt ****
Ek wil net graag waarsku teen TRB Trucking se Pieter de Witt. Die man adverteer op internet dat hy vir jou trok kan vragte re?l. Hy vra 'n administrasie fooi van R800. En al wat hy doen, is om 'n vrou se nommer vir jou te gee wat jou weer R3500 vra om haar werk te doen. So mense, moenie die R800 betaal nie. Ek het wel vir 'n refund gevra en Pieter de Witt het net ges? hy het sy werk gedoen, geen refund.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)