JT
Joe T

1 reviews | Active since Oct 2015

17 Feb 2018, 12:54

Swak diens en kos

Amper uur gewag vir kos en toe proe dit soos opgekookte water kos wat ek gekry het. Sal my nooit weer sien.

0
Replies (0)