1 reviews | Active since Apr 2021
Hi
Thanks for getting in touch.
However, Hellopeter.com acts only as a Gateway between Supplier and Customer regarding customer service issues.
We cannot comment or respond on behalf of a company, and we are not able to offer you any specific advice.
Please go and write a review of your customer service issue with them directly on the website. We, unfortunately, are not permitted to do this for you.
Go to www.hellopeter.com, click on ‘write a review’ and please follow the steps.
Let us know if you have any questions or need further assistance.
Regards
Linda Metcalfe | Admin Manager www.hellopeter.com
On Sun, Apr 25, 2021 at 3:39 PM Elma Janse Van Vuren <***> wrote: Soos Baie Jong mense is ek ook op soek na werk Esmeralda Potgieter. Ek sien dat transnet adverteer en doen aansoek. Ek word ge****ak en moet my CV instuur 2 Dae later word ek meegedeel as ek'n bride betaal Sal ek BINNE 'n week kan begin werk. Ek wyer maar' n t****e persoon kom terug en se hul is bewus van die **** Maar hy Sal my help met die hele proses. Ek probeer weer met my grootouer die keer(Mev Janse Van Vuren ) ons ry deur Johannesburg (Transnet Risik str) toe vir 'n onderhoud, daar gekom word ons nie eers toe gelaat om in te Gaan nie, maar die persoon ****ak ons telefonies en se ons moet betaal vir medies, uniform ens tesame was dit die bedrag van R6220 ons wag in die parkeerarea van 10H00 tot 15H00 en geen onderhoud net betaal betaal en nogmaals betaal. Ons besluit om terug te Gaan Vanderbijlpark toe. Op pad terug word ons weer ge****ak weer word 'n bride GEVRA van R3600.
Ons het gevra dat ons geld terug betaal moet word, want daar is gese dat dit refundable is. Die geld word terug betaal deur Spar maar hul het teveel inbetaal ons moet terug betaal. Ons het nie want van wanneer af Sal Transnet deur Spar inbetaal
Die transnet ****ak persone Mogaowane *** Mr Maloka ***
Nou Wil ek weet wat staan my te doen die nommers is hul bankbesonderhede ek Wil ook nie he iemand anders moet In hul strikke Val nie.
Sent from my Huawei Mobile