AJ
Anca J

1 reviews | Active since Apr 2019

03 Jul 2019, 11:07

Trampoline Man Tops !!

Baie dankie Pat en Andrew !!! Ek wil Trampoline Man net weereens aanbeveel vir uitstekende diens , hulle help baie van Hannes Pieterse van SA Trampoline se "****offers" uit . Julle is great en ek is dankbaar dat julle mens weer laat dink dat daar tog eerlike mense is , unlike Hannes Pieterse wat die grootste skurk is ! Alle voorspoed met julle besigheid !

0
Replies (0)