AV
Andries V

1 reviews | Active since Aug 2021

31 Aug 2021, 08:43

1000 Sterre!!!

Baie dankie vir die goeie diens!! Ons sleepwa het langs die pad net buite Krugersdorp gebreek. Ek bel toe T.U Trailers (Trailers Unlimited) en hulle het n' trok gestuur, die sleepwa herstel en ons was na 3 ure weer oppad. Groot baie dankie vir die hulp anders moes ons, ons vakansie kanseleer. Gee vir hulle n' 1000 sterre!!

0
Replies (0)