RC
Retha C

1 reviews | Active since Jan 2017

06 Jan 2017, 09:41

Vehicle licence tests

<p>Sorry for the Afrikaans review, but I can explain myself better thus way: "Goeiedag almal ek wil vandag kla en ek glo BAIE mense sal met my saamstem, oor die verkeers departement in Bloemfontein waar leerling lisensie toetse afgelê word. Dis die 4de keer dat my kind gaan skryf, sy mag nie haar toets agterna sien nie, om sodoende haar foute te probeer memoriseer vir n volgende toets. Halfpad deur die toets bom die rekenaar uit, waar die persoon voor vir hul sê dis nie hul probleem nie!!! Dan moet die rekenaar eers "restart" en loop hul tyd uit, dis gladnie regverdig teenoor ons as ouers en ons kinders nie!!!! Dis n geld maak storie die. Die saak moet beslis ondersoek word asb!!!"</p>

0
Replies (0)