1 reviews | Active since Feb 2022
Mense wat lui en geen respek het meer vir n "klient" nie.
Ekke wil glad nie eers een ster gee aan hulle nie. My bure was vanoggend vroeg by die verkeersdepartment. Hulle internet was af (soos meeste van die tyd) en sal eers na 12 weer aan lyn wees. So gaan ekke na 12 (eintlik 14h00) om my bestuur lesensie hernie, wat reeds verval het en dan ons nuwe kar registreer. So loop ekke in (enigste klient) groet almal. Waar die mense wat agter staan en eet. So vra ekke vir hulle oor my bestuur lesensie. Die een vrou kom na voor terwyl sy aan n stuk hoender been kou en se hulle is van lyn af (geen netwerk). Ekke verduidelik as ekke om die draai gestop word en kry n boete, wie betaal daarvoor. Almal kyk my aan en eet maar aan. So vra ekke vir n nr, hulle gee n nommer met baie moeite. Gelukkig het ekke die nommer voor hulle gebel en my "true caller" wys die nr bestaan nie. Ekke wys dit vir hulle en dadelik gee hulle my n ander nommer. Ekke s***el en n dame tel op en so verduidelik ekke aan haar alles en sy verstaan hoe verstreur n mens moet voel. Ons het met n goeie "nood" mekaar gegroet. So gaan ekke in waar ekke die motor moet registreer. Geen persoon is daar (weet dat hulle ook van lyn af is) maar wil net weet of ekke alles reg het wat hulle soek. So roep ekke indie gang af of iemand daar is wat my kan help. Weereens niemand te sien nie. So kom die een vrou wat so geeet het agter die lessenaar en vertel my ekke moet op n ander dag kom. Ekke was vies, hulle het geen respek vir n persoon nie. Ekke het dit vir haar gese. Toe skielik kom daar n man indie gang af waar ekke groep het en stamp my van die perseel af en op my skree dat ekke n rassisties is en vertel ekke praat "bull****". Ekke het n video geneem waar die mense so eet, maar nooit die video gestoor nie. Maar die een waar die ou my vertel het ekke is rassisties en praat "bull****", het ekke. Ekke was nooit n rassisties nie, help ander uit waar ekke kan. Ek self het nog nooit n probleem gesien aan n vel se kleur nie. Ons almal word tog indie selle grond begrawe. Maar hoekom sodra mense weet hulle is verkeerd, sal ons aan gesien word as n rassisties. Ekke hoop hier word iets aan gedoen. Daar is geen kamara of niks nie... Daar is geen email adres of geen fone beskikbaar by die verkeersdepartment nie. Hulle het voor September 2021 daar oopgemaak
