ZZ
Zander Z
1 reviews | Active since Nov 2017
28 Dec 2020, 19:05
De Doorns Traffic department
Afgetrek deur 'n beampte soos jy De Doorns inkom vanaf Laingsburg se kant. Hy beskuldig my daarvan dat ek 'n trok oor 'n sperstreep wou verby vat. Daar was duidelik nie genoeg plek vir my om die trok verby te gaan nie. Te veel aankomende verkeer. Hy *** toe voort deur my 'n R 2500 boete te skryf. Soos 'n ***ken beesblaas. Die tiet kon nie eens die moeite doen my naam reg te spel nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)