PA
PIKKIE A

1 reviews | Active since Dec 2019

15 Apr 2020, 12:15

PUIK DIENS

Ek het net voor die Paasnaweek, aanlyn, T4A produkte gekoop.

Agv my eie onbekwaamheid (pensionaris), het daar fout gegaan met my “password”, bestelling, betaling en aflaai van die produk. Soos u kan sien, alles.

In die proses om alles in plek te kry, totdat ek vandag met gemak my nuwe kaart te kan gebruik, het my pad dié van Lizette Swart, Janine Reyneke en Melanie Gonzalves gekruis.

Ek wil vir u en vir hulle, graag komplimenteer met vriendelike, en in my geval, geduldige, asook uiters bekwame en professionele wyse waarop hulle my van diens was.

Vriendelike groete,

0
Replies (0)