GR
Gerhard R

1 reviews | Active since Sept 2015

13 Sept 2015, 03:27

Slegte diens van Gitte Brandt by Trackersa

Ek het betalings gemaak in Tracker sa se rek in met n verw no wat hulle my gegee het,na n paar dae kry ek n sms om te se hulle gaan my rek susp omdat ek nie betaal het nie,ek het met Ghitte Brandt gepraat maar sy was baie onbehulpsaam om my te help en het probeer om my lewe baie moeilik te maak,ek het haar gevra wat is die CEO Wayne de Nobrega se no en sy weier om dit vir my te gee,so my probleem is nie eers opgelos nie nou suspent sy my tracker rek,ek het die nafskof ges***el om te hoor of daar n email adres is Kevin was baie behulpsaam,ek sien op hulle facebook page hoe mense daagliks kla,as ek dit maar net geweet het sou ek NOOIT by hulle aangesluit het nie.

0
Replies (1)
Tracker Connect
Tracker Connect's reply21 Sept 2015, 07:49
Official
Hello Gerhardvrens61,

Your complaint dated the 21st of September 2015 has been noted.

Please be advised that we are currently investigating same and will revert to you shortly.

Thanking you for your patience.

Hester Garcia
Tracker Customer Care