RS
Renette S

1 reviews | Active since Aug 2021

18 Aug 2021, 12:43

Vinnige hulp by Trace Online

Na amper n jaar se heen en weer by verskeie prokureurs, se probeer om my oorlede Pa se rekening by Telkom afgehandel te kry, het Theresa by Trace Online my so vinnig gehelp en alles uitgesorteer. Baie dankie Theresa, die besigheid kan baie trots wees op iemand soos jy, jy is n uitstekende agent.

0
Replies (0)