1 reviews | Active since Mar 2018
Worst Customer service!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
TOYS R US COLLEGE SQUARE BLOEMFONTEIN
Ek was vainmiddag daar om geskenk vir my seun wat môre verjaar te koop. Ek het toe 3 van die selfde maak speelgoed maar dis vers****end. Voor ek til toe is vra ek 1 van die mense daar is dit die regte prys vir die goed wat ek het, ja sê hy die barkode op die speelgoed en die prys teen die rak is dieselfde. By die til gekom lui die dame die goed, ek sien die prys is nie reg nie (R229.99) , nee sê die dame dit sal reggemaak word dit is R99.00
So roep sy die ander dame wat kom en sê nee dis nie reg nie. Ek stry en sê nee dit is nie so nie. So kom die Bestuurder daar aan en sê hy sal my R30 afgee. Ek weier en sê soek dit vir R99.00 nee sê hy dis sy winkel en hy sal maak soos hy wil...
Is this the way to treat customers???
