1 reviews | Active since May 2016
Swak, geen niks diens nie.

Kom vandag na 1 by reggies in die Mall welkom. Soek my vrek na n pop camping cot. Na `n gesukkel loop ek maar en gaan vra die vrou by die til of daar dalk is en waar dit op die rakke is want daar is niemand op die vloer om mens `n ordentlike diens te gee nie.

Sal die til dame se sorry do you want help with chemicals, ek bedoel regtig chemicals en camping cot is way ver uitmekaar. Niemand daar sal help nie, daar is niks personeel op die vloer eers om hulp by te vra nie. Die til vrou sal eerder met die sekuriteits vrou klip hard lag en praat en oor die toonbank hang. Dis nou profesioneel om oor die toonbank te hang.

Die vrou en mense daar is ongevoeg om hulle werk te kan doen.

Maar in elkgeval DANKIE reggies welkom vir geen niks diens nie. Julle gaan baie ver kom met die UITSTEKENDE diens hoor.

Hello Eliz-Marie
Thank you so much for bringing this to our attention.
We sincerely do apologize for this inconvenient experience at the Reggie’s , Welkom store
Kindly be advised that we will be escalating your complaint onto the area manager and store manager, so that they are able to investigate within the store.
Once again our humble apologies.