LS
Lindie S

1 reviews | Active since Dec 2018

06 Dec 2018, 10:51

Compliments to Toyota Monument Constantia

Ek wil graag Brandon McPherson bedank vir sy vriendelike en professionele hulp tydens die aankoop van my Etios. Brandon asook Duane Volschenk, wat gehelp het met die finansiering, was amazing. Hulle het selfs opgevolg om te hoor of ek my karretjie geniet.

Chantel van die diens departement het my ook gereeld ge****ak om my te herinner dat my agterste lig vervang moet word.

Die diens en vriendelikheid is uitstaande. Ek verwys al my vriende wat wil karre koop na hulle toe lol

Weereens baie baie dankie vir alles. Ek en my meisiekind is in die wolke oor ons kar.

Groete Lindie Swanepoel

0
Replies (0)