1 reviews | Active since Jun 2014
winslow
Ek is n ongelukkige klient ek het jare n rekening by TotalSport en het baie gebruik gemaak van my rekening en ook gereeld betaal,maar omdat ek tans in n finansiele kriesis is kon ek nie meer my paaiemente betaal mi,maar ek betaal al is dit ,minder as die paaiement.En ek gebruik ook nie die rekeninh nie,want ek wil eers my skuld op datum kry.my rekening was R5000+ ek het betaal soos ek kon betaal dat my rekening later op R3000 staan.Skielik kry ek n email en sien ,y rekening is weereens op R5000+ a.g,v al die rente n goed.My probleem is.Hulle kan in my History gaan en sien ek het nooit my rekening geskip nie.dit was altyd op datum.Vandat ek sonder werk sit en weer n werkie gekry het om an te gaan het ek my rekening begin betaal.soos ek dit kan bekostig.nou hoekom moet daar rente bykom as hulle sien ek sukkel om my rekening op datum te kry.hoekom nie maar die rekening vries en my kans gee om eers my skuld klaar te betaal. Ek bedoel ek os nie die enigste klient nie.ek wil graag my skuld klaar betaal maar hoe gaan ek dit reg kry as ek betaal en betaal,maar as ek my weer kom kry is die balans net weer waar dit was
Hi, Franceline
Thank you for your feedback, we can imagine you're feeling very frustrated. We've passed your query on to the team - they will look into the matter and get in touch with you directly.
Thanks,
The TotalSports team
Hi, Franceline
Thank you for your feedback, we can imagine you're feeling very frustrated. We've passed your query on to the team - they will look into the matter and get in touch with you directly.
Thanks,
The TotalSports team
