WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

10 Jun 2023, 11:40

Total Elspark unfriendly service die to lack of SCAN TO PAY QR payments

Aanvanklike diens 202306 Total Elspark was behulpsaam, maar die petroljoggie was onvriendelik, onbehulpsaam. Ek verkies om QR / unieke kode foon betalings. My kaart het verval en en verkies om dit nie te vervang nie, maar eerder foon betalings te doen ( scan to pay, ect ). Ek moes geld uit 'n ander bank rekening los maak om die transaksie te voltooi, dus het Total Elspark my tyd gemors, en ongerieflike en onvriendelike diens gegee.

0
Replies (0)