WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

13 Jun 2023, 17:46

Swak dienslewering

Total behoort regdeur al die Total brandstof stasies dieselfde standaard te hou. Dis absoluut onaanvaarbaar dat Total Elspark nie kaartlose betalings metode het nie. Dit was 'n verleentheid vir my en die petroljoggie was onhoflik, ek sal eerder brandstof stasies ondersteun wat na die klante se behoeftes omsien.

0
Replies (0)