1 reviews | Active since Jun 2014
Pathetic
<p>Total garage in Rangeview is pateties!!!!! Onprofesioneel, ongeskikte werkers. Ons het spesiaal gery on roomys by hulle te koop, juis omdat dit op n "special" is of altans volgens die eienaar op "special" WAS!! Ons het die roomys gaan betaal onwete dat die special verby is en ons het gaan betaal. Toe ons die betaal strokie sien was die prys vers****end as wat dit op die "special" was en ons het navraag gedoen en vir die "lieflike" eienaar die "special" bordjie gewys en sy het dit daar voor ons afgeruk , gese dit was ou "special" en weggeloop. NIE eers n askuus of ons Sal n plan maak vir julle of NIKS NIE. Ons het dadelik ons geld terug gaan vra en geloop. Geen onverskoning is aan ons Kant gerig NIE. Ons het geen bewyse dat die "special" regtig verval het NIe omdat daar geen datum op was tot wanneer dit aan is NIE. Hulle is pateties en ongeskik. Dit was totaal onaanvaarbaar om so voor Kliente optetree. </p>
