JVdl
Johan Van der linde
1 reviews | Active since Jun 2021
23 Nov 2022, 18:01
JH
Ek het altyd lense gedra wat donker word soos intensiteit van son verander. Het by Torga Mall the Reds vir 'n opvolg besoek gegaan. Was aanbeveel om 'n donkerbril en 'n gewone te koop. Donkerbril is goed genoeg vir arch welding. Gewone bril se kwaliteit swak. Het dit onder eienaar se aandag gebring. Ek het intussen verhuis en is aanbeveel om dit met die dorp, wat ek nou in bly se Torga franchise uit te sorteer. Wel sal eerder in die toekoms van Specsavers gebruik maak.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)JVdl
Johan Van der linde's updateReviewer Update
05 Dec 2022, 10:46My probleem is deur Torga Mall at Reds reggestel. Baie dankie
JVdl
Johan Van der linde's update05 Dec 2022, 10:46
Reviewer Update
My probleem is deur Torga Mall at Reds reggestel. Baie dankie
