TM
Tania M

1 reviews | Active since May 2018

25 May 2018, 18:04

Dis belaglik

Ek het R200 vir my pakket vir die (Mei) maand. Vanoggend is my Starsat afgesit want die prys is op met R9. So nou kan ek nie net die R9 gaan betaal nie dan is dit mos saam met die R200 wat ek begin Mei betaal het R209. Nee hulle wil he ek moet R209 gaan betaal vir Junie maand dan sit hulle hom aan. Dis belaglik! Ons betaal nog elke maand na die 2de nou oor hy R10 op is en ons nie eers geweet het nie nou sit hulle hom sommer af. N week voor die einde van die maand.

0
Replies (0)