JB
Jan B

1 reviews | Active since May 2016

12 May 2016, 16:40

TomTOm Runner Cardio Horlosie

<p>Die horlosie TomTOm Runner Cardio is ****ant gekoop by Duesouth Loch Logan op die 15 Desember 2014. Die horlosie se battery het begin moeilikheid gee, en die battery het minder as `n uur en `n half gehou. Die horlosie is toe weer terug gevat na duesouth toe op die November 2015. Die horlosie is toe vervang. In April 2016 wys die horlosie storage full en as ek hom connect op die rekenaar wil hy nie connect nie. 11 April 2016 vat ek toe die horlosie weer terug na Duesouth Loch Logan. Kobus by duesouth het tom tom gebel en tom tom het geweier om die horlosie terug te vat, hulle het gese die klient moet die trouble shooting doen, maar die rede hoekom ek nie wil nie is omdat ek bang is die horlosie breek of daar gebeer met hom iets. Ek het daarna toe met Storm by tom tom se customer care gepraat en hy het gese die troubleshooting moet self gedoen word. Ek is toe weer terug duesouthin bloemfontein toe waar kobus hulle customer care lyn gebel het en Tim of Tom nie seker van die naam nie het geweier om met my te praat. Die horlosie werk nie, ek is `n atleet en gebruik die ding daagliks. Ek is frustreerd en het geen hulp van enige iemand af nie, niemand wil my help met die horlosie wat . Ek dring aan op my geld terug. EK moet vir my n nuwe horlosie kry want die een werk nie en ek het my vertroue heeltemal in tom tom verloor.Die horlosie le stukkend by my en hy wil nie werk nie. Asb enige hulp sal van julle af wardeer word. Storm by die customer care van tom tom se dat dusouth my geld met terug gee, maar duesouth stry en se nee tom tom moet. Asb help y om die storie uit te sort. </p>

0
Replies (1)
TomTom
TomTom's reply06 Jul 2016, 09:34
Official

Liewe Jan,

TomTom het ’n herstel prosedure inplek. Die horlosie sal gratis vervang of herstel word binne in die 2 jaar tydperk.

Ons vra onverskoning vir hierdie ervaring. ****ak asseblief ons kliënte diens by ********** 671 en kies opsie 2 vir Sport, hulle sal jou direk kan assisteer.

Die prosedure werk deur ons kliënte diens, hulle sal die aparaat gratis kollekteer, uitsort en terug stuur.

Die saak was nou eers onder ons aandag gebring en ons vra onverskooning dat ons dit nie vroeër kon uitsort nie.

Die TomTom span