Swakste GPS op die mark
<p>Ek sukkel my as af om n adres in te stel en as ek dit reg kry word ek enige rigting gelei.Op die hoofweg moet ek skielik links of regs draai en n u draai maak.Wonder waarheen .As jy nie die paaie of plekke ken nie moet ASSEBLIEF nie n Tomtom koop nie want jy gaan in jou moer in verdwaal.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)