1 reviews | Active since Mar 2011
Ek het 'n Tomtom gekoop by OnedayOnly online. die Tomtom was foutief. ek het dadelik OnedayOnly ge****ak en hulle het ges? hulle supplier sal terugkom. Daarna het niemand nog teruggekom na my nie. OnedayOnly ignoreer my eposse. Hulle het nie 'n landlyn nie. Ek is al radeloos , en weet nie waar om vir hulp aan te klop nie.<br> Intussen sit ek met 'n stukkende Tomtom
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.