toerbroers.co.za
NPS Score
-100
Recommended: Unlikely
Oct '25 - Sep '26
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Oct 2025
Zanzibar So beplan ons n jaar lank aan ons girls trip! Ons word ingelig ons vlieg direk met Flysafair, die week voor ons vertrek laat weet Toerbroers ons daar is veranderinge met ons vlugte en die groep word in twee gedeel, een klomp vlieg Air Tanzania en ons Air Kenya, nou nie meer direk ni en ons gaan dan baie laat in Zanzibar aankom op ons eerste dag. Ons aanvaar dit toe so want hul gee vir ons twee opsies as vergoeding vir di dag wat ons verloor en ons kies om dan n ekstra dag te bly. Ons word op die lughawe opgetel met n bussie die bestuurder ry asof die hel op hom staan in die donker en stop by geen stop teken nie. Die oord is baie mooi en die kos great, maar mens kan nie van die strand af in die see swem nie want die see trek terug en dan sit jy met n middel spul wat veronderstel is om jou strand te wees. So gaan ons Zanzibar toe om langs die swembad te sit. Ons uitstappies is ook vooraf gekies en direk aan die Toerbroers betaal. Vir n agentskap wat adverteer dat mens in afrikaans toer kry jy dan n local gids wat nie eers behoorlik engels kan praat nie. Die bussie waarop ons rond gery word na die uitstappies wil nie ry nie, as daar n optraande is moet daar afgeklim word sodat die verkeer agter die bus gevra kan word om te skuif sodat hy eers kan gateruit rol om “spoed” op te tel om dan rooi rooi teen die bult te kan uitkom. Alles is vrek ver van die oord af so dit vat minstens n uur en n half om met dis stadige bus te kom waar jy moet kom. Die swimmin with turtle uitstappie is by n tipe rehab centre vir die skilpaaie en nie in die natuur soos hul dit laat lyk nie, meer soos ponds waar die skilpaaie aanghou word. Spice tour word adverteer met n middag ete, die middag ete was by n local se “huis” waar ons op n plank bankie moes sit en uit ge”chip”de borde moes eet. Kos uit plastieke bakke voor gesit, geen mens weet waar dit voorberei is nie. Die bootrit na Prison eiland was ook n belewenis in n bootjie wat se motor op ingee punt is. So kom die tyd vir ons om huis toe te moet gaan, ons kry nie reelings soos die ander groep wat Air Tanzanie vlieg nie daar word vir ons gese hul sal later met ons kom praat, toe weet ons hier kom nou weer n ding. Ons word toe ingelig ons vlugte het alweer verander en ons gaan n 8ure layover he in Niarobi, ons sal 24:30 land in SA. Ons moet maandoggend werk, reelings moet getrek word vir my kinders want hul kan nie daai tyd van die nag op die lughawe rondhang en dan moet skool gaan die vlgde dag nie. Hulle se net vir ons hulle gaan nie meer betaal vir ander vlugte nie dit is nou maar wat dit is. Die arme student gids wat saam met ons gevlieg het was ook bietjie in die diepkant ingegooi. Ons wou baie graag saam hul, hul Japan toer doen maar daar is nou nie n manier wat ons weer van hul dienste gebruik sal maak nie!
1 reviews | Active since Oct 2025

Hellopeter has tracked toerbroers.co.za across 4 reviews. toerbroers.co.za hasn't collected enough recent reviews — at least 10 in the last 12 months are needed — to calculate a TrustIndex score. Have you used toerbroers.co.za? Write a review to help others decide.