FC
Ferdi C

1 reviews | Active since May 2023

11 May 2023, 15:51

Moenie gebruik nie jy gaan baie spuit wees soos ek vandag is

Ek het my elcamino by hulle laat spray . Candy blue . My kwoteer R53000 vir die spray . Hy het aan my herken dat hulle *** produck op my bakkie gebruik het en sy mense wat vir hom gewerk het nie die bakkie reg geprep het vir spray nie . Maar ja toe kraak die bonnet die deur die flap agter . Ek vat my bakkie trug hulle spray hom n goedkooper kleur as wat ek voor betaal het nadat hy my R9000 gevra het om gaaitjies op die bakkie se sy toe te weld net om later te sien dit is met fibrefiller toe gemaak . En in daai proses verloor hulle R28000 se parte en knip n nuwe wire harnas op plekke af . Asb mense moet hulle nie gebruik nie ek waarske julle julle gaan biter spuit wees . Hulle het in tussen van naam verander maar presies die selfde mense werk daar net so 3 wat geloop het maar selle baas Gino dos santos . Selfde spraypainter .

0
Replies (0)