JL
Jani L
1 reviews | Active since May 2018
18 Apr 2019, 09:27
Unacceptable service
On the 25th of January I paid in full for a children single bed which I saw on the Facebook page of Timmerman. I was inform the lead time will be between 6 and 8 weeks. It's now 12 weeks later and after requesting numerous times when my bed will be ready, I get empty promises and are now block to make any comments on their Facebook page. Irene emailed me refusing to continue with the production of the bed and demand to refund the money.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Timmerman & Vroutjie's replyOfficial
10 Jul 2019, 09:56Goeie dag Jani,
Soos die res van Suid-Afrika, het ons vroeg die jaar deur 'n verknorsing gegaan met LOAD SHEDDING. Ons het 'n skrywe aan al ons kliente uitgestuur asook verskeie posts op ons Facebook blad geplaas die dae wat ons sonder krag gesit het. As 'n meubelvervaardiger, is ons afhanklik van krag om die meubels te maak. Dus het ons produksie agter geraak. 99% van ons kliente het insig tot die situasie gehad. Jy was nie bereid om dit te aanvaar nie en na dreigamente van jou kant af het ons die bestelling gekanselleer. Jou gelde was ten volle terug betaal.
Timmerman groete, Irene

Timmerman & Vroutjie's reply10 Jul 2019, 09:56
Official
Goeie dag Jani,