Terrible Terrible Customer Service
Terrible terrible terrible customer service. We ordered a bed for our daughter to move her just before our baby arrives. Their website indicated a 6 to 8 week waiting period. We are now in Week 10 and have still not received our bed. Last week they send out a letter indicating they are struggling with timelines and a lot of orders will be late but they appointed a PR person that will contact everyone individually to arrange a time. No call followed. We called Irene who promised delivery this Monday or Tuesday. Tuesday Irene send a message saying they wont make it it will be delivered Wednesday. Wednesday no one answered phones or rep**** on messages and eventually 6 at night after no answer we send a message saying it is unacceptable. They phoned an moved the time to Friday and just said we must understand they are struggling to keep to times and with a attitude and a halve. At some point she even said we must just say she will sell the bed to someone else. We are now waiting patiently to see if the bed will ever arrive. They keep on making empty promises without any form of communication what so ever. Terrible and we already paid in full. Rather use a different service provider
Jou deposito vir die bedjie was 26 Maart 2019 betaal. Dus was die aflewering geskeduleer vir die week van 21 Mei 2019. Ons normale produksie tyd is 6-8 weke van deposito datum op standaard bestellings. Custom bestellings of bestellings met 2 of meer meubelstukke vat normaalweg langer. Sien gerus ons FAQ, Terme van koop en eposse wat gestuur word met bestellings. Ons is nie 'n 'take away' winkel nie en om kwaliteit meubels te vervaardig vat tyd. Ons kliente betaal vir kwaliteit en dit is wat ons lewer. As dit langer vat kan kliente gerus wees met die wete dat hulle lewenslank genot uit hul meubelstuk sal kan geniet.
Dit gesê was julle aflewering vertraag vir die week van 21 Mei en 'n reeling was telefonies met jou man Ruan getref vir die volgende week. Tog het jy het dit steeds goed gedink om na die reeling wat reeds getref was met jou man, jou uiterse bes te doen om ons naam te beswadder op Facebook en Hellopeter. Jy het tot so ver gegaan om ons ander huidige kliente te ****ak. Dit is onaanvaarbaar en ons duld nie intimidasie en manipulasie nie en jou dreigamente om ons te laat probeer sleg lyk het gelei tot die onmiddelike kansellasie van julle bestelling. Julle gelde was ten volle terug betaal op 3 Junie 2019.
Onthou, Timmerman meubels word individueel met die hand vervaardig in die volgorde waarin ons bestellings ontvang. Geen klient trek voorkeur nie en bestellings word gemaak streng volgens 'n produksie skedule. Elke klient is vir ons ewe belangrik. Om ongeskik of ongeduldig te wees gaan beslis nie jou meubels vinniger gemaak kry óf jou bestelling vinniger by jou afgelewer kry nie, inteendeel - die kanse is goed dat ons jou bestelling gaan kanselleer en jou deposito gaan terugbetaal, en dan iemand anders wat besef dat kwaliteit tyd neem, se dag maak met 'n prag Timmerman meubelstuk.
Timmerman groete, Irene