MS
Marucell S
1 reviews | Active since May 2019
29 May 2019, 13:06
Terrible service
Anyone else having trouble with this company? I cannot allocate their address (Graceland Farm 74 Onspoed, Balmoral). Corne's Number ********** goes to voicemail and Irene's: ********** = no answer. We have paid a R1000 deposit early March and still have not received our products.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Timmerman & Vroutjie's replyOfficial
10 Jul 2019, 09:28 Goeie dag Joy
Jou deposito was op 5 Maart 2019 ontvang vir die tafel wat jy bestel het. Jy het slegs R1000 deposito betaal waar ons terme duidelik stipileer dat ons 'n 70% deposito vereis. Nie te min het ons jou bestelling op die produksie lys gesit.
Ek het jou in kennis gestel dat Corne siek geword het en 'n operasie moes ondergaan waarna ek jou die opsie gegee het om jou deposito terug te betaal wat jy aanvaar het. Ek het die gelde binne 2 dae vir jou terugbetaal waarna jy die volgende gereageer het: "Dankie Irene. Laat weet as alles weer op dreef is en na normaal toe terug is dan praat ek weer met jou oor my bestelling. Ek is beslis op soek na so n tafel want dit is customized en sal pas in my vetrek. Hou my asb op hoogte ek glo daardie is my tafel"
Die beste manier om ons te ****ak is deur epos. Dit staan op ons webtuiste, Facebook en word duidelik bekend gemaak met bestellings. Ek antwoord eposse laat aande of vroeg oggende wanneer ons nie besig is in die werkswinkel nie. Dit is vir ons onmoontlik om oombliklik, dadelik te reageer op boodskappe of oproepe as ons werk. Ons dra oorbeskerming vir die masjiene se geraas en is ernstig besig om te Timmer. Ons ***us is absoluut om top gehalte meubels te maak en kan dit nie doen as ons elke 5 minute oproepe moet vat of Whatsapps moet antwoord nie. Ons is nie 'n kliente diens besigheid nie, ons maak meubels. Ons is altyd druk besig en het vir die laaste jaar permanent 'n waglys. Ons ***us bly daarop om kwaliteit meubels te lewer.
Ons adres en aanwysings hoe om by ons te kom word ook duidelik op ons webtuiste aangedui en ons hoef onsself nie verder te verduidelik in die verband nie.
Timmerman groete, Irene

Timmerman & Vroutjie's reply10 Jul 2019, 09:28
Official
Goeie dag Joy