MD
Mandeen D
1 reviews | Active since Dec 2020
26 Dec 2020, 09:50
Glad nie tevrede nie
Ek kan glad nie se dat my ervaring goed is nie. Het n bed bestel by hulle, in April eerste 50% betaal. Augustes die ander 50%. Het 2 emails ontvang waar hulle n datum gee... die datims het gekom en gaan... daar is geen kommunikasie van hulle kant af nie. Ek het gevra vr n refund begin Dec. Nogsteeds niks ontvang nie. Na Irene belowe het sy sal nie weg loop met my geld nie. Maar ek sien gereeld hoe hulle aflewerings doen. Ek is bitter teleurgesteld. Het enige iemand anders ooit hulle geld terug gekry?
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)