1 reviews | Active since Jul 2017

06 Jul 2017, 14:33

SWAK DIENS!

<p>Ek moes dringend n pakkie van Lydenburg na Groblersdal kry. Die goedere is vir n funksie.Daar is 3 keer gevra sal die pakkie vandag hier wees en daar is verseker dis vandag hier! Daar is bederfbare goedere saam gestuur oor daar gewaarborg is dis die volgende dag hier! Nou lê die pakkie in Jhb? Lydenburg se diens is SWAK! Kan iemand my asb s***el in die verband eks baie ongelukkig!!! </p>

0
Replies (2)
Time Freight
Time Freight's reply07 Jul 2017, 09:49
Official

Goeie more Brenda,

Ons is jammer vir die ongerief.

Ons sal onmiddelik ondersoek instel oor die insident en U direk ****ak vir verdere inligting.

Groete,

Time Freight

Time Freight
Time Freight's reply07 Jul 2017, 09:49
Official

Goeie more Brenda,

Ons is jammer vir die ongerief.

Ons sal onmiddelik ondersoek instel oor die insident en U direk ****ak vir verdere inligting.

Groete,

Time Freight