1 reviews | Active since Feb 2015
Ek het n koevert laat stuur na koppies vrystaat,dit het my R360 gekos waarna die kantoor bevestig het dat dit 3 werksdae sal neem,na 2 weke was dit steeds nie in koppies nie en ek het dit laat terugkom,by aankoms terug aan my was die koevert in haaglike toestand en verkeerd geaddreseer aan my,en die bestuur het eenvoudig net gese hulle kan nie my geld teruggee,omdat ek dit terug laat kom het nie,mar dit was belangrike dokumente en het nie by eindbestemming na 2 weke uitgekom,so soos enige ander persoon sou doen moes ek vra dat pakkie terugkom,en ek reken my geld moet terug gegee word,aangesien dit nooit eindbestemming bereik het nie,en sommer verkeerd geaddreseer is terug aan my,swak diens!!!
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.