JV
Jaco V

1 reviews | Active since Dec 2018

06 Dec 2018, 21:18

Kaaaaaaaak diens

As ek minder as een ster kon gee, het ek. Sukkel vir 4 dae my moer af om n pakkie te laat optel, wat duidelik op die pickup request gemerk is as URGENT. Elke dag het die klomp hoerkinners in die kaap net n ander verskoning. En solank ek nie my pakkie kry nie, verloor ek n fortuin in inkomste. Hulle kom nie terug na mens toe nie, antwoord nie emails nie, voel net eenvoudig n veer. Hul diens is so ***, dit sal verstommend wees as n ander maatskappy dit regkry om nog meer useless te wees.

0
Replies (0)