DL
Danie L

1 reviews | Active since Jun 2017

08 Jun 2017, 09:44

Baie swak diens

<p>Goeie dag ek nou al met n nuwe dame gepraad oor n pakkies wat time freight moet optel in Bela Bela wat na Pretoria moet gaan. Niemand het die pakkies kom kry nie, ek het weer 7/6/2017 gebel en die dame het toe vir Adel gegee ek het gevra hulle moet dit optel dit is nogal dringend maar weer eens het hulle my in die steek gelaat. As dit is hoe time freight werk moet almal hulle asb nie weer gebruik nie. Ek het maar iemand anders gebruik. Wou dit maar net onder julle aandag bring. En dat die manager belowe hulle sal hom kom op tel. </p>

0
Replies (1)
Time Freight
Time Freight's reply08 Jun 2017, 10:07
Official

Goeie more Danie,

Ons is jammer vir die ongerief.

Ons sal onmiddelik ondersoek instel oor die insident en U direk ****ak vir verdere inligting.

Groete,

Time Freight