SP
Santie P

1 reviews | Active since Jun 2017

07 Jun 2017, 14:19

Baie swak diens

<p>Goeie dag die manager ( Adelle )by time freight nylstroom is so ongeskik, en glad nie behulp saam nie. Ek het gebel om te hoor of ek dalk n pakkies kan weg stuur na die kaap, Sy wou die L x B x H gehaat het ek het gese ek weet nie en dadelik het sy gese dan kan ons jou nie help nie dit is nie die eerste keer nie wat ek so behandel is a by dieselfde tak. </p>

0
Replies (1)
Time Freight
Time Freight's reply07 Jun 2017, 14:47
Official

Goeie middag Santie,

Ons is jammer oor die insident.

Ons sal U direk ****ak vir meer informasie.

Groete,

Time Freight