CH
Corne H

1 reviews | Active since Oct 2019

22 Oct 2019, 15:49

BAIE SLEGTE DIENS EN ARROGANTE PERSONEEL

Baie ongelukkig met die diens! Pakkie is reeds uit JHB gestuur 18 Oktober 2019 en volgens die "tracking" wat gedoen is wys dit dat die pakkie reeds 21 Oktober 05h15 by Kaapstad lughawe was, en steeds het ek dit nie ontvang nie. Chesray September het bevestig dat my pakkie vanoggend reeds by hulle was, maar die drywer het dit eenvoudig net nie saam geneem om af te lewer nie. Chesray het baie arrogant gevra wat hy nou daaraan moet doen... Baie slegte diens waarvoor betaal word, en word die arrogante behandeling van julle personeel nie waardeer nie!

0
Replies (0)