IS
ISABELLA S

1 reviews | Active since Sept 2012

03 Feb 2015, 08:19

Wat 'n skande!! Disgrace for Timber City name.

Wat n skande dat die Alberton tak dieselfde naam dra as die ander takke in ons land.
Die diens wat ek van hulle ontvang in is skandalig...om die waarheid te s? DAAR IS GEEN DIENS.
Ek het die tak 2 keer binne 7dae besoek vir hout en ander benodighede.
Wanneer jy instap is daar 5 tot 7 mense met die Timbercity T-hemde wat ek aanvaar veronderstel is om jou te help. Maar o wee as jy hul nader is hul so onbeskof en draai self hul rug op jou en het geen kennis van hul eie produk en is glad nie bereid om enige inligting met jou te deel aangaan jou probleem. \sorry we dont know"of \""sorry cant help you\""or \""sorry we dont do it that way\""
Geen aanbieding van 'n alternatief nie.
Ek sal NOOIT WEER die winkel besoek nie al moet ek dan 10km verder ry.
Wat 'n skande om so n winkel in jou groep te h?"""

0
Replies (0)