Swak Diens
<p>TimberCity Potchefstroom, as mens daar kom is daar niemand nie mens word nie gegroet nie jy as klient moet self soek wat jy wil he as mens iets bestel dan wag jy vir ewig en jy as klient moet navraag doen om uit te vind het gekom. Mens wil nie meer soontoe gaan nie van die personeel is ongeskik en onbehulpsaam. Ons het diens in die dorp nodig ek glo nie besighede kan nie vandag bekostig om sulke diens te lewer nie. </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)