MP
Maritza P
1 reviews | Active since Feb 2011
02 Feb 2015, 09:19
ARROGANT EN MISLIK TEENOOR KLIENTE EN WERKNEMERS
Ek was onlangs by Tiger wheel and tyre in middelburg en was geskok oor wat ek gesien het.

Die bestuurder dink duidelik hy is die kat se snor. hy is vreeslik arrogant en en glad ni vriendelik met kliente nie. Die manier wat hy met sy werknemers praat verstom my ook. Hoe kan n mens op 'n salespersoon skreeu as daar 'n klient asook ander werknemers in die omtrek is?

ek het ook nooit gedink dat werknemers mekaar kan saboteer en sodoende die klient laat rondstaan en later ni meer weet wie moet hulle help nie

Voorheen was die diens goed maar deesdae kan mens ook nie eers daarheen gaan vir 'n vriendelike gesig of goeie diens as daar so atmosfeer in die lug is nie

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)