PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

18 Nov 2020, 20:23

Bravo vir Rhodes se appelkoos konfyt

Dit was nou die laaste strooi om hulle appelkoos konfyt of stroop te koop. Ek het in die velede gekla oor die pampoen stroop wat hulle verkoop as fyn appelkoos konfyt. Het het toe verbeter maar begin nou weer stroop te vekoop. Ek sal maar van nou af my aanwend soos gedoen het in die velede om Rhodes se produk te koop want hulle maak stywe appelkoos konfyt. Die anderprobleem met Tiger is hulle kom nie teug na jou as jy kla oor hulle slegte produkte nie.Nou ja ek sal in die toekoms ook nie weer n review van hulle plaas nie want ek sal glad nie meer in die toekoms van hulle appelkoos konfyt koop nie. Sal nou hou by Rhodes.BRAVO VIR HULLE.

0
Replies (0)