PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
01 Oct 2020, 08:21
All Gold Appelkoos STROOP Konfyt.
Altyd All Gold appelkooskonfyt gekoop tot op n stadium dat die konfyr soos stroop is.M.a.w. nie smooth nie maar loperig soos stroop. Ek het gekla daaroor en hulle het dit toe reggestel maar die prys vir die was belaglik omrede hulle seker minder pampoen moes ingooi. Toe op n stadium het dit die prys afgekom en nou kry jy weer stroop. Ek sal nou van nou ag glad nie meer All Gold PRODUK KOOP NIE. Hulle kom in elk geval nie terug na jou toe nie of vee absuluut hulle alie aan jou af of hulle vestaan glad nie Afrikaans nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)