PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
19 Dec 2016, 12:57
All Gold Apelkoos stroop

Ek het die nuwe weergawe van All Gold se apelkooskonfyt gekoop en watter teleurstelling.

Hulle het nou n blk soos bier blikke wat jy kan ooptrek ,wat n verbetering.

Die konfyt wat daarin is.is soos stroop.Ek het dit gaan omruil met n ander blik en is effens beter.Dit is nie soos die vorige blikke as jy dit met n lepel skep dit soos jellie is nie ,dit is nou papper.

Baie groot teleurstelling.Dit het al lankal begin om al hoe meer loperig te raak.En ek het aanhou koop maar is nou finaal klaar met All Gold se apelkoos konfyr.

Ek kan ook klomp suiker opkook en dit opdis as apelkoos konfyt.

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)