NJ
Nicolaas J

1 reviews | Active since Apr 2023

11 Apr 2023, 16:18

Ontvangs en die dien...

Ontvangs en die diens was puik

0
Replies (1)
Thys Auto
Thys Auto's reply11 Apr 2023, 16:56
Official
Goeiedag Nicolaas.
Baie dankie vir jou terugvoering! Dit was 'n plesier om met jou besigheid te doen.
Geniet jou nuwe voertuig en ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms te sien.
Dankie dat jy Thys Auto kies en vertrou met die koop van jou voertuig.