LL
Loraine L

1 reviews | Active since Nov 2024

02 Nov 2024, 09:33

Ons doen al jare lank met Thys Auto besigheid

Ons doen al jare lank met Thys Auto besigheid. Ons dink dit is een van die beste handelaars in Suid-Afrika. Hul nadiens is uitstekend. Dra altyd jou belange op hul hart.

0
Replies (1)
Thys Auto
Thys Auto's reply02 Nov 2024, 09:38
Official
Goeiedag Loraine.
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was ñ plesier om met jou besigheid te doen. Ons waardeer jou as ñ lojale Thys Auto kliënt. Geniet jou voertuig. Ons sien uit daarna om jou weer te sien!